Afrikanerhart - Bok van Blerk Video

A compilation of Anglo-Boer War shots for this beautiful song by Bok van Blerk. A song that gives me goose bumps and makes me feel like I want to solute to it.

Embed
HTML Link
BBCode Link

Save & Share: Email to Friends Share on Facebook Share on Twitter Share on MySpace Save on Google Bookmarks Save on Delicious Digg reddit StumbleUpon

renostertjie: Wonder hoe lank ons nog gaan vat om op staan en terug baklei vir wie en wat ons is en vir wat reg is
fvanstraten: Ek dink dit is reeds besig om te gebeur weens die feit dat Afrikaanse musiek vir ons 'n gevoel van samehorigheid gee en ons dus laat saamstaan. Die "saamstaan" was nog altyd die Afrikaner se probleem, maar dit is definitief nou besig om te begin gebeur so as ons net vasbyt en dit so hou sal ons bo uitkom, want ons het nog altyd! Gaan kyk maar net na al die Afrikaanse groepe in Facebook. Alhoewel daar baie groepe is het almal een ding in gemeen: "Samehorigheid en 'n strewe om weer op te staan."
LizzieForJesus: baie mooi. ek is 15 en ek bly in Australie. ek wens dat die orloeg dat my pa was in sal iets doen vir Suid Afrika een dag. EK IS LIEF VIR SUID AFRIKA, EK IS TROTS OOR DIE BOERE.
fvanstraten: Dankie vir die mooi boodskap en dat jy trots is. Mooi So!!!
fleuger99: Jy is mos reg. Ek het vir Suid Afrika geveg en ek dink dis tyd om dit weer te doen. Suid Afrika is noe n' sleg plek te woon en ons weet hoe kom. We'll Never Forget - 3SAI


Author: fvanstraten; Uploaded: Nov 11, 2009; Duration: 4:35; Views: 1401

Tags: afrikanerhart  afrikaner hart  bok van blerk  afrikaner  boer  anglo boer war  van gogh van trader vango vans vanessa hudgens vanquis vanity fair van insurance van hire vanessa george


Jigsaw: AlmondsDon’t Let ‘Em TouchDoom: Flatten HorizonSpace CrusherHeliAssult ReduxText 4 DeadCute Kid Dress upBloomingBudsDrop BlockTis the season