braaier Videos
Die Here proe soos 'n hamburger. Te veel fusions maak die dimensies plat. 1

Gay kerk. As mens te veel geure in een pot gooi smaak dit na te veel en daarom na niks. Te veel is te veel. Ons meng deesdae soveel style en okasies dat niks meer eiesoortig is nie. Die Kerk en die Wimpy voel eenders. Alles proe na vis en chips. Ons sense of occasion is weg en ons het minder variasie in geleenthede as vroeër jare omdat ons alles dieselfde doen. As mens in jou jeans en t-hemp swem gaan jy net-nou jou braaier in die swembad tel en dan is jou vleis nat.
Author: philipliebenberg; Tags: fashion food health
Die Here proe soos 'n hamburger. Te veel fusions maak die dimensies plat. 2

niks. Te veel is te veel. Ons meng deesdae soveel style en okasies dat niks meer eiesoortig is nie. Die Kerk en die Wimpy voel eenders. Alles proe na vis en chips. Ons sense of occasion is weg en ons het minder variasie in geleenthede as vroeër jare omdat ons alles dieselfde doen. As mens in jou jeans en t-hemp swem gaan jy net-nou jou braaier in die swembad tel en dan is jou vleis nat. ... Gay kerk pastoor Philip Liebenberg Die Kapel Melville Afrikaanse preek Sense of occasion ...
Author: philipliebenberg; Tags: Gay kerk pastoor Philip Liebenberg Die Kapel Melville Afrikaanse preek Sense of occasion Geleentheidsgevoel










