
volgende dag, die kat kom weer--o glo vir my dis waar-- die anderdagmôre was die kat weer daar. Hulle sit hom op 'n skip en hul stuur hom na Ceylon. Die skip die was gelaai met 'n twaalfduisend ton. Nie ver nie van die land daar het die skip gesink; en al die matrose op die skip het verdrink. [REFREIN] Maar die kat kom weer, want hy wil nie langer wag, die kat kom weer, net die volgende dag, die kat kom weer--o glo vir my dis waar-- die anderdagmôre was die kat weer daar. Hulle sit hom in ' ...
Author: hermantulleken2; Tags:
kat
cat
original composition